Lulu  Venter's Memorial

Lulu Venter
(2001 - 2010)

Share:

Online Memorial  |   Photo Albums  |   Videos  |   Tributes  |   Friends/Family  |   Groups  |   Reach Outs  |   Invite  
Reach Out Messages:

It can be a very hard for a person dealing with loss. You can leave a touching message for the creator of this memorial.

General Details

Name: Lulu Venter
Nick Name: Lolita, Madampie, Pop, Poppelops
Gender: Female
Type of Pet: Dog
Breed: Daschund
Age: 9 years old
Lived: Friday, 19 January 2001 - Thursday, 11 November 2010

My Story

My liefste meisiekind, jy was my eerste ou dogtertjie en jy het die mooiste geaardheid gehad.  Baie liefdevol en saggeaard.  Jy en Stoffel het in my lewe gekom toe ek julle die nodigste gehad het, en gister moes ek van jou afskeid neem.  Ek is so bitter jammer dat ek die een moes wees wat die keuse moes doen my pop, maar ek het gesien hoe swaar jy kry.

Ek is bitter lief vir jou, en al is jy nie meer hier nie, sal ek jou altyd in my hart dra.  Jy was die dogtertjie wat ek graag wou gehad het, en jy was tog so lief vir my.  Jou lieflike geaardheid sal baie gemis word meisiekind, maar ek gun jou dat jy sonder pyn is.  Speel lekker saam met Stoffeltjie, en as die tyd aanbreek, wag julle tweetjies saam vir my, dan is ons al 3 weer saam.

Rus sag my liefste Lulutjie.  Ek sal jou altyd mis en altyd lief bly vir jou!!

Latest Tributes

View view all tributes
Heart Memorial Tribute
From: Nats
View Memorial's Tribute
Mis jou nog so my ou dogterjie. Sal jou altyd onthou!
Candle Memorial Tribute
From: Nats
View Memorial's Tribute
My ou Poppelops, ek mis jou nog net so baie. Ek weet jy, Stoffel en Meggie is saam met ons. Ek kan julle by my voel...
Candle Memorial Tribute
From: Nats
View Memorial's Tribute
My Poplap, dis môre al 4 jaar wat jy weg is, maar as ek na jou foto kyk, voel dit of jy nog steeds by my is. Ek mis ...
Flower Memorial Tribute
From: Nats
View Memorial's Tribute
Hallo my poplap. Dis nou al amper 3 jaar vandat jy nie meer by ons is nie, en ek verlang nog net so na jou. Ek sal ...
Heart Memorial Tribute
From: Nats
View Memorial's Tribute
My liefste pop, hoe mis ek jou nie! Ek voel jou by my en ek bly gedurig aan jou dink. Ek glo jy is hier by my, en ek ...
Flower Memorial Tribute
From: Nats
View Memorial's Tribute
My pragtige meisiekind, ek mis jou so verskriklik vandag. Die trane is nie meer so baie nie, maar die verlange na jo...
Candle Memorial Tribute
From: Nats
View Memorial's Tribute
While you could not speak the words, I could hear the whispers of your voice. Telling me it was time to go, to cel...
Heart Memorial Tribute
From: Nats
View Memorial's Tribute
My ou Lolitatjie, ek mis jou nog so verskriklik baie. Ek sal jou nooit vergeet nie my pop, en sal altyd lief bly vir...
Heart Memorial Tribute
From: Nats
View Memorial's Tribute
Hi my pop, ek kan nie glo dis al amper 'n jaar dat jy weg is nie. Dit voel soos gister wat ek jou moes laat gaan. E...
Candle Memorial Tribute
From: Nats
View Memorial's Tribute
Hi my Pop, ek is nog so verskriklik hartseer oor julle 3 wat nie meer by my is nie, dit voel partymaal of my keel toe...
Heart Memorial Tribute
From: Nats
View Memorial's Tribute
Hi my pop, die laaste paar weke was weer bitter swaar vir my. Ek voel nog net so skuldig oor ek die een was wat die ...
Heart Memorial Tribute
From: Nats
View Memorial's Tribute
Hi my Poppelops, ek verlang weer deesdae verskriklik baie na julle. Ek mis daai pragtige paar ogies van jou en jou l...

Biography

Owners Names: Natasha
Other Family Pets: Meg
Country: South Africa
City: Pretoria
Unique Markings: 'n Wit kolletjie reg bo op haar kop

Interests

Favourite Place: By my op die bank
Favourite Meal: Enige vleis, veral hoender
Favourite Music: Haar mamma se stem
Favourite Charity: Barking mad
Type of Affection: Baie lief vir drukkies en het graag "gesoen"

Passing

Place of Passing: Onderstepoort Hospital
Date of Passing: 11 November 2010
Cause of Passing: Lewer Kanker
Type of Funeral: Burial
Place of Burial: In die tuin, langs Stoffel
Our Wishing Well

My Friends/Family

Kbrink
View
Kbrink

Tell a Friend

To tell others about the website in the memory of Lulu Venter.


                         
2,438 Visits    |    Online Memorial Created By: Nats on 12 November 2010    |     Back to Top





Our Wishing Well