Meg  Venter's Memorial

Meg Venter
(1997 - 2011)

Share:

Online Memorial  |   Photo Albums  |   Videos  |   Tributes  |   Friends/Family  |   Groups  |   Reach Outs  |   Invite  
Lay a Flower Lay a Stone Light a Candle Give a Heart
Light Incense Offer Rice Wine Make a Comment Add Memory
Dedicate a Song

Tributes

Heart
From: Nats
View
Ouvrou, dink nog so baie aan jou. Ek sal jou nooit vergeet nie my ou bekkie.
Candle
From: Nats
View
Hi my ou Meggie. Ek mis jou nog net so baie my ouvroutjie. Ek sal jou nooit vergeet nie, al was jy meer pa se kind. Ek was baie lief vir jou. Jy het so mooi geaardheid gehad my bekkie. Ek sal jou nooit vergeet nie. Lief jou nog net so baie.
Candle
From: Nats
View
Ons ouvroutjie, ons mis jou nog elke dag my bekkie. Jy was vir so lank deel van ons lewe, en jou gesiggie sal ek nooit vergeet nie. Altyd so gehoorsaam en op jou plekkie. Mis nog steeds jou ou lyfie in jou bedjie. Mis jou ouvroutjie, en sal altyd lief bly vir jou!
Flower
From: Nats
View
Hallo my ouvroutjie! Ai my meisiekind, dis nou al 2 jaar en 8 maande vandat jy weg is, en ek voel nog altyd skuldig omdat ek jou nie gouer dokter toe gevat het nie. Ek sal myself altyd kwalik neem. Ek mis jou ou lyfie waar jy altyd in jou bedjie gelê het. Jy was altyd so stil ou Meggie, maar ons het geweet jy was daar. Mis jou vreeslik my bekkie. Liefies jou vir altyd.
Heart
From: Nats
View
Ons pragtige ouvroutjie, ek mis jou nog elke dag, en voel jou teenwoordigheid elke dag by my. Ek glo jy is hier by ons. Mis jou nog elke dag Meggie, en sal altyd lief bly vir jou.
Flower
From: Nats
View
Ons ou-vroutjie, hoe verlang ek nie vandag na jou nie. Jy het so pragtige geaardheid gehad, en was so gelukkig met dit wat jy gehad het. Ek sal jou altyd in my hart en gedagtes dra Meggie, en sal jou nooit vergeet nie. Jy was tevrede met so min, terwyl jy so baie gegee het. My hart raak jou aan daar waar jy is, en ek sal jou liefde altyd in my hart dra. Lief jou my bekkie. Dink elke dag a...
Candle
From: Nats
View
I can't believe you're gone. Why did you have to leave me? I will miss everything about you: your sweet personality. I have nothing but pictures and memories and that is not enough to fill the empty spot in my heart. I love you with all of my heart and I'll always remember the good times we had together. I may cry and be sad, but for knowing you, I'll always be glad. I know you'll...
Heart
From: Nats
View
My ou Meggie, dis nou al amper 'n jaar, en ek mis jou ou lyfie nog net so. Jy was so ou pragtige ou dingetjie. Ek sal jou nooit vergeet nie Meggie, en jy sal altyd in my hart voortleef.
Heart
From: Nats
View
Hi my ou bekkie, ek mis jou nog net so verskriklik baie. Al wat my troos, is die feit dat julle 3 nou saam is. Ek weet ek sal julle eendag weer sien, of ervaar. Julle pragtige eienskappe en geaardhede is elke dag saam my, en ek sal vir altyd lief bly vir julle ou Meg. Rus sag my ouvroutjie! Lief jou!
Candle
From: Nats
View
Hi my ouvroutjie, ek mis jou so verskriklik baie, en soek nog soms jou ou lyfie op die bank of in jou bedjie. Ek was so bevoorreg om julle 3 "kinders" in my lewe te hê. Julle liefde en aanvaarding was en sal altyd 'n amazing ervaring wees. Ek mis jou my bokkie, maar gun jou die pynvrye lewe. Ons sal mekaar eendag weer sien ouvrou! Lief jou altyd.
Our Wishing Well





Our Wishing Well