Stoffel  Venter's Memorial

Stoffel Venter
(2001 - 2009)

Share:

Online Memorial  |   Photo Albums  |   Videos  |   Tributes  |   Friends/Family  |   Groups  |   Reach Outs  |   Invite  
Reach Out Messages:

It can be a very hard for a person dealing with loss. You can leave a touching message for the creator of this memorial.

General Details

Name: Stoffel Venter
Nick Name: Stofstert, Stoffies, Vettie, Seun, Stofpoeper
Gender: Male
Type of Pet: Dog
Breed: Daschund
Age: 8 years old
Lived: Friday, 19 January 2001 - Sunday, 1 November 2009

My Story

My ou seuntjie, jy het in my lewe gekom en alles kom verander.  Jy was die afhanklike enetjie, altyd agter my aan geloop, altyd 'n tree of minder van my af gewees.  Ek hoef nooit te gewonder het waar jy is nie.  Dankie vir die 8 jaar en 9 maande wat jy deel was van my lewe.  Jy het my geleer wat onvoorwaardelike liefde is.  Jammer my Stoffelkind dat ek nie meer vir jou kon doen nie.  Ek hoop en glo jy is nou op 'n baie beter plek sonder enige pyn.  Ek dra jou in my hart vir ewig en altyd en sal jou nooit vergeet nie.
Baie baie liefde
Mammie

Latest Tributes

View view all tributes
Heart Memorial Tribute
From: Nats
View Memorial's Tribute
Dink nog so baie aan jou my ou seuntjie. Mis jou!!
Candle Memorial Tribute
From: Nats
View Memorial's Tribute
Hi my Vetseun, hoe mis ek jou nie nog nie. Ek sal jou net nooit kan vergeet nie, en was so baie lief vir jou. Ek wo...
Candle Memorial Tribute
From: Nats
View Memorial's Tribute
My liefste ou Vettie, hoe vreeslik baie mis ek jou nie nog nie. Dit nou al 5 jaar vandat jy nie meer by ons is nie, ...
Flower Memorial Tribute
From: Nats
View Memorial's Tribute
Hallo my ou vettie. Dis môre al 4 jaar vandag jy weg is, en ek mis jou nog net so my ou seuntjie. Jy sal vir ewig i...
Heart Memorial Tribute
From: Nats
View Memorial's Tribute
My liefiekind, wil net se hoe baie mis ek jou. Jy is permanent in my gedagtes, en ek glo jy is hier by my in gees. Ek...
Flower Memorial Tribute
From: Nats
View Memorial's Tribute
My ou vetste liefkind, hoe mis ek jou nie vandag nie. Dis nou al 2 en 'n half jaar vandat jy weg is, maar dit voel s...
Candle Memorial Tribute
From: Nats
View Memorial's Tribute
I Only Wanted You They say memories are golden well maybe that is true. I never wanted memories, I only wanted...
Heart Memorial Tribute
From: Nats
View Memorial's Tribute
My ou Stofstert, ek mis jou nog net so baie, en sal jou nooit vergeet nie. Dit was al 2 jaar, maar jy leef nog altyd...
Heart Memorial Tribute
From: Nats
View Memorial's Tribute
Hallo my ou vettie, ek kan nie glo dis al amper 2 jaar dat jy nie meer saam ons is nie. Dis partykeer nog so onwerkl...
Candle Memorial Tribute
From: Nats
View Memorial's Tribute
My ou vettie, ek kan maar net nie aan jou dink of van jou praat sonder om hartseer te raak nie. Party dae sit die tr...
Heart Memorial Tribute
From: Nats
View Memorial's Tribute
My liefste ou vet-seun, hoe mis ek jou nie!! My hart is nog steeds in stukkies oor jou. Die trane sit vlak as ek oo...
Heart Memorial Tribute
From: Nats
View Memorial's Tribute
Hallo met Vettie, ek verlang my dood na jou. Ek is nou weer op daai verskriklike hartseer tyd, en ek het nou die aan...

Biography

Owners Names: Natasha
Other Family Pets: Lulu, Meg
Country: South Africa
City: Pretoria
Unique Markings: Sy chubby voetjies, en die kinkel in sy stert

Interests

Favourite Place: In my arms in die bed
Favourite Meal: Hoender
Favourite Game: Om my arm te suig
Favourite Music: My stem
Type of Affection: Hy het my altyd "gesoen" en was baie liefdevol
Other Interests:
Hy was mal daaroor om geitjies te jag om die huis.

Passing

Place of Passing: Onderstepoort Veterinary
Date of Passing: 1 November 2009
Cause of Passing: Unknown
Type of Funeral: Burial
Place of Burial: His home
Our Wishing Well

My Friends/Family

Kbrink
View
Kbrink
Nats
View
Nats
nella
View
nella

Tell a Friend

To tell others about the website in the memory of Stoffel Venter.


                         
3,137 Visits    |    Online Memorial Created By: Nats on 5 November 2009    |     Back to Top





Our Wishing Well